-
16 hours ago
Hophuis-herrie
Mnr. Paul Raolale van Pennyville, Soweto, wys Beeld die Hophuis wat aan sy suster toegeken is, maar na bewering deur regeringsamptenare onwettig aa...
8 views
BeeldVideo
uploaded
-
-
-
22 hours ago
Vragmotor ry witrenoster dood
'n Vragmotor het vanoggend (28 Maart 2012) 'n witrenoster doodgery in die Dinokeng-natuurreservaat noord van Pretoria..
4,575 views
BeeldVideo
uploaded
-
1 day ago
CCTV
'n Groep volwassenes gebruik 'n kind om PSVita-konsoles te steel.
44,163 views
BeeldVideo
uploaded
-
-
1 day ago
2 dood, 49 beseer toe bus in huis inploeg
Minstens twee mense is Dinsdag dood en 49 ander beseer toe 'n Putco-bus net voor 06:00 in 'n huis in Soweto ingeploeg het nadat die bestuurder blyk...
9,146 views
BeeldVideo
uploaded
-
2 days ago
Daantjie van der Walt speel steeds rugby
Mnr. Daantjie van der Walt word in Desember 79 en het reeds op die ouderdom van 9 begin rugby speel. In die amper 70 jaar sedert hy begin het, het ...
33 views
BeeldVideo
uploaded
-
-
-
-
-
3 days ago
Garry Kasparov
Om teen 25 knap skaakspelers tegelyk te speel was nie 'n uitdaging nie, dit was eerder vir vermaak, het die voormalige wêreldskaakkampioen Garry Ka...
132 views
BeeldVideo
uploaded
-
5 days ago
Brilpikkewynkuikens
Me. Tracy Shaw van die Nasionale Dieretuin in Pretoria met een van vier brilpikkewynkuikens wat onlangs in die dieretuin uitgebroei het. 'n Kolonie...
43 views
BeeldVideo
uploaded
-
5 days ago
Onderwater-trapmeul vir diere
Tessa 'n 3-jarige boerboel-teef wys hoe die nuwe onderwater-trapmeul werk by die Onderstepoort Diererehabilitasiesentrum wat deel is van die Univer...
496 views
BeeldVideo
uploaded
-
6 days ago
Roman de Beer
Roman de Beer, 'n 17-jarige van Alberton aan die Oos-Rand gaan eersdaags vir ses maande Italië toe om daar aan die F3-wedrenne te gaan deelneem. As...
52 views
BeeldVideo
uploaded
-
-
1 week ago
Leerlinge besoek die Konstitusionele Hof
Sowat 200 leerlinge van regoor Johannesburg het op Menseregtedag 'n werkswinkel by die Konstitusionele Hof in Braamfontein bygewoon.
49 views
BeeldVideo
uploaded
-
1 week ago
Verkeerchaos ná ongeluk in Pretoria
Verkeerchaos ná ongeluk in Pretoria
2,962 views
BeeldVideo
uploaded
-
1 week ago
Is Afrikaanssprekendes positief oor SA?
Tim du Plessis skryf onlangs in Beeld dit slaan hom dronk as mense wat van beter behoort te weet sê jy is negatief as jy uitwys watter reddelose mi...
426 views
BeeldVideo
uploaded
-
1 week ago
Dié vrou is reg vir enige sport(s)
Sy is vroulik, 'n kameravrou, redigeerder en vervaardiger en baie trots daarop.
111 views
BeeldVideo
uploaded
-
1 week ago
Bruid van die Jaar se klas gesels
Adéle Dreyer se klas vertel hoekom hulle juffrou so mooi en so spesiaal is.
1,002 views
BeeldVideo
uploaded
-
1 week ago
Beeld se Bruid van die Jaar: Finaliste en wenner
Nadat die finaliste in Beeld se Bruid van die Jaar-kompetisie die beoordelaars behoorlik laat kopkrap het, is mev. Adél Dreyer uiteindelik as die w...
1,560 views
BeeldVideo
uploaded
-
-
1 week ago
Thomas Ferreira
Thomas Ferreira (19) word uit die Riverfield Lodge-rehabilitasiesentrum ontslaan waar hy twee en 'n half maande deurgebring het nadat hy op 5 Novem...
1,452 views
BeeldVideo
uploaded
-
-
1 week ago
Gareth Cliff ná sy hofverskyning
Die radio-omroeper Gareth Cliff het Donderdagoggend skuld beken op aanklagte dat hy die Verkeerswet oortree het nadat hy verlede week aangekeer is ...
984 views
BeeldVideo
uploaded
-
1 week ago
Prof help dief só vang
Prof. Dewald van Niekerk van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus vertel hoe hy die polisie gehelp het om sy iPad se dief deur middel v...
602 views
BeeldVideo
uploaded
-
1 week ago
-
1 week ago
In vandag se Beeld: 15 Maart 2012
Nuus in Donderdag, 15 Maart 2012 se Beeld.
14 views
BeeldVideo
uploaded
-
-
-
2 weeks ago
Klankgreep: Mathew Naidoo reageer na uitspraak
Die regter het Naidoo 'n arrogante patologiese leuenaar, glibberige kalant en swendelaar genoem wat agter die Lotters se geld aan was. In die pros...
8,409 views
BeeldVideo
uploaded
-
2 weeks ago
-
2 weeks ago
Lottersaak: 3 is skuldig
Kyk na foto's van die hofsaak en lees ons verslaggewer se tweets uit die hof.
7,705 views
BeeldVideo
uploaded
-
2 weeks ago
Kwadrupleeg vang graad
Me. Mariette Viljoen (28) van Potchefstroom wat in 2010 in 'n motorongeluk van die nek verlam is, vertel hoe sy gevoel het toe sy Maandag haar graa...
109 views
BeeldVideo
uploaded
-
2 weeks ago
OR Tambo aflaaisone
Voertuie se wiele geklamp en weggesleep by OR Tambo aflaaisone terwyl die bestuurder toekyk.
2,349 views
BeeldVideo
uploaded
-
2 weeks ago
Dramatiese dans van die natuur
Die leeus het rustig gelê en slaap toe die vlakvark niksvermoedend op hulle af gedraf het op pad water toe. Sy is eers gejaag deur 'n leeuwyfie en ...
4,616 views
BeeldVideo
uploaded